'n Pasgemaakte tuiste vir een van Afrikaans se bekendste skrywers. Haar volledige bibliografie, elke boek met sy eie blad; twintig jaar se ou webwerf as argief bewaar; en die hele werf in Afrikaans, Engels of Frans. Sy voeg self nuwe skryfwerk en boeke by — en kies haar eie kleure.